#unknown Instagram Photos & Videos

unknown - 1.2m posts

Top Posts

Latest Instagram Posts

  • Into the unknown... 🌫
  • Into the unknown... 🌫
  • 5 1 2 hours ago
  • Mark 1:14-18 
Jesus het Sy eerste dissipels geroep in hierdie verse… Wat my erg opgeval het, is dat toe Hy vir Simon en Andreas geroep het om Sy di...
  • Mark 1:14-18 Jesus het Sy eerste dissipels geroep in hierdie verse… Wat my erg opgeval het, is dat toe Hy vir Simon en Andreas geroep het om Sy dissipels te word – het hulle onmiddellik geluister – alles netso gelos en vir Jesus gevolg. Ek dink dis iets waarmee ons bietjie sukkel gewoonlik. Ons het partykeer ‘n bietjie aanmoediging nodig om 100% gehoorsaam te wees. Ons het ‘n plan vir ons lewe – dalk ‘n spesifieke plan vir die volgende week & tensy ons ‘n paar confirmations gekry het, gaan ons nie sommer die plan verander of afsien daarvan nie. In my eie lewe het ek al gesien dat dinge in plek val wanneer jy ophou om alles self te probeer doen binne jou beperkte krag. Wanneer jy bid en vir God 150% vertrou, sal HY dinge sal laat uitwerk soos en wanneer dit moet. Alles wat in ons lewens gebeur, kan God gebruik as ‘n testimony van Sy genade, Sy krag en Sy daar wees. Moenie uitmis op Sy beste, omdat jy so besig is om jou wil te probeer forseer nie… Wat Hy vir jou het, is SOVEEL meer as wat jy ooit sal kan hoop of droom – laat God toe om te beweeg en dit vir jou ‘n werklikheid te maak… Blessings, Anél xx #gedagtekivirdiedaggie #gedagtekibyanél #unknown #fish
  • 0 0 2 hours ago